ASTV logo
Waar Afrikaans leef!
 
Fokus: ASTV kan nie verantwoordelik gehou word met die instel van u dekodeerder nie!
Program ASTV kan nie verantwoordelik gehou word met die instel van u dekodeerder nie!
Oorsig Neem asb kennis dat u nie ASTV of enige persoon werksaam by ASTV verantwoordelik kan hou wanneer u probleme ondervind om self u dekodeerder in te stel nie. Die prosedure is redelik eenvoudig en duisende kykers het dit suksesvol ingestel. Volg die prosedure noukeurig en moenie kortpaaie probeer neem nie. Stel slegs netwerk 2 in! Skakel asb 'n professionele instansie ( sien verskeie skakels na instansies onder "skakels" op ons webwerf of onder "hoe werk dit") indien u daarmee sukkel....
Web
Skedule
   
Skakels
Amberline
My Storie
ASTV
SAFBAF Plus + (Vaskap)
facebook
Ghapi
Uitsaaines
Warrior Satellite
Sats-r-us
TV DOCTOR
Platinum Weekly
Verander My - om in te skryf

Welkom by ASTV
Afrikaanse Satelliet Televisie (ASTV) is gestig om ‘n diens te lewer as ‘n plaaslike, gemeenskaps televisie kanaal, met Christelike beginsels. ASTV fokus op kwaliteit gesins-vermaak, aktualiteits programme, nuus en sport wat nasionaal uitgesaai sal word. Alle programmatuur sal van die hoogste gehalte, nie-diskrimenerend en ook opvoedkundig wees.

Whilst all the information on this web site is presented in good faith,ASTV and its service providers will not be held liable or accountable for any opinion,either expressed or implied, through this web site, or any other documentation.

Copyright reserved © 2009 ASTV | Developed by LKDA