Welkom by ASTV
Afrikaanse Satelliet Televisie (ASTV) is gestig om ‘n diens te lewer as ‘n plaaslike, gemeenskaps televisie kanaal, met Christelike beginsels. ASTV fokus op kwaliteit gesins-vermaak, aktualiteits programme, nuus en sport wat nasionaal uitgesaai sal word. Alle programmatuur sal van die hoogste gehalte, nie-diskrimenerend en ook opvoedkundig wees. |