ASTV logo
Programme
lys programme: Alle Programme | Kategorie
 
a
 
Program Die Spreekkamer
Kategorie Geselsprogram
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Karien bespreek hierdie week "slaapterapie".
Skakel
Program Wat maak jy?
Kategorie Leefstyl
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Carien en Debbie leer jou om self jou huis op te vrolik ...
Skakel
Program Joernaal
Kategorie Geselsprogram
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Johnas gesels met 'n paar belangrike mense ...
Skakel
Program Vaskap
Kategorie Buitelewe
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Welkom! Alle hengelaars wat graag met Lourens wil gesels, raad benodig of ander informasie wil bekom, is welkom om hom direk te skakel by vaskap@astv.co.za of 082 494 1643.
Skakel
Program Feesvoete
Kategorie Gemeenskap
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Hans Drommedaaris en sy span kuier by 'n paar feeste in Suid-Afrika.
Skakel
Program ASTV kan nie verantwoordelik gehou word met die instel van u dekodeerder nie!
Kategorie Nuusflitse
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Neem asb kennis dat u nie ASTV of enige persoon werksaam by ASTV verantwoordelik kan hou wanneer u probleme ondervind om self u dekodeerder in te stel nie. Die prosedure is redelik eenvoudig en duisende kykers het dit suksesvol ingestel. Volg die prosedure noukeurig en moenie kortpaaie probeer neem nie. Stel slegs netwerk 2 in! Skakel asb 'n professionele instansie ( sien verskeie skakels na instansies onder "skakels" op ons webwerf of onder "hoe werk dit") indien u daarmee sukkel....
Skakel
Program Marico
Kategorie Drama
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Stories van Herman Charles Bosman met Patrick Mynhardt, Albert Maritz en ander akteurs.
Skakel
Program Broers - Tussen die sterre DVD
Kategorie Musiek
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Broers tree lewendig op
Skakel
Program Musiekvideos
Kategorie Musiek
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Gewilde Suid-Afrikaanse kunstenaars se musiekvideos
Skakel
Program Boekevat
Kategorie Godsdiens
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Ds.Theo open ons dag met skriflesing en gebed.
Skakel
Program "Live DVD" - Juanita du Plessis
Kategorie Musiek
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Juanita du Plessis op haar beste.
Skakel
Program Dit maak saak ...
Kategorie Geselsprogram
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Sari Haycock 'n bekende kindersielkundige bespreek "disleksie" onder kinders.
Skakel
Program "Live DVD" - Ghapi in die diepkant in
Kategorie Dokumenter
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Ghapi se outobiografie
Skakel
Program Lollo's
Kategorie Kinders
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Kindervermaak.
Skakel
Program Paratus
Kategorie Geselsprogram
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Wesalarms gee die kykers wenke oor veiligheid.
Skakel
Program My besigheid in fokus
Kategorie Gemeenskap
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig 'n Besigheid onder die vergrootglas ...
Skakel
Program Kitaarkêrels
Kategorie Musiek
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Die Kitaarkêrels vermaak ons met hulle musiek.
Skakel
Program Die Platinum Musiekfees
Kategorie Gemeenskap
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Die 2009 Platinum Musiekfees wat in Rustenburg plaasgevind het.
Skakel
Program Humperdinck & Jones
Kategorie Musiek
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig JJ Stephens in aksie
Skakel
Program Bobby Angel " Live"
Kategorie Musiek
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Bobby Angel bekoor ons met sy pragtige stem en musiek.
Skakel
Program Loopbaan.com
Kategorie Opvoedkundig
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Vind meer uit oor die lekker en minder lekker van hierdie beroep.
Skakel
Program Wetswenke
Kategorie Opvoedkundig
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Ruurd van de Wal bespreek die opstel van testamente en boedels
Skakel
Program Gerhard Steyn "live"
Kategorie Musiek
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Gerhard Steyn "live"
Skakel
Program Celebrity Hairstudio se haarskou - 2009
Kategorie Vermaak
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Celebrity Hairstudio se haarskou - 2009
Skakel
Program 10/10
Kategorie Opvoedkundig
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig 'n Skool se skoliere en personeellede bespreek'n belangrike kwessie by skole. Vir wie gaan jy stem? sms "skolier" of "onnie" na 35010. ( elke sms kos R3.00)
Skakel
Program Theuns en Juanita "live"
Kategorie Musiek
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Theuns en Juanita op die verhoog.
Skakel
Program Billy Forest "live"
Kategorie Musiek
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Billy Forest "live"
Skakel
Program Kerkstraat
Kategorie Geselsprogram
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Ons bespreek vandag wat "kerk" regtig beteken
Skakel
Program "James Kingston charity classic" gholfdag
Kategorie Sport
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig James Kingston het 'n liefdadigheidsprojek in Rustenburg aangepak. Kom kyk wie was almal betrokke.
Skakel
Program Uitverkoop "live"
Kategorie Musiek
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Uitverkoop ... Suid-Afrika se room in die gospelmusiek genre...
Skakel
Program Algemeen
Kategorie Nuusflitse
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Noudat Suid-Afrika ‘n klein voorsmakie gekry het, van wat u te wagte kan wees vir die toekoms op ASTV, verwelkom ons almal se opinie - verkieslik positief. Ons kry boodskappe van oral. Ons waardeer elke liewe positiewe boodskap. Let wel – ASTV is ‘n onafhanklike TV kanaal en word nie gerugsteun deur ander groter kanale nie. Om ‘n TV kanaal te begin en suksesvol te bedryf is ‘n enorme proses en elkeen se bydrae en positiwiteit word baie waardeer. ASTV gaan een van die dae ‘n groot media bekendstelling hê, hou dus die koerante, tydskrifte en ander vorms van die media dop vir meer inligting. Intussen gaan ons begin om kleiner programme uit te saai. Stuur gerus jou sms na 35010. Jou sms moet begin met “ASTV” (elke sms kos R3.00). Baie dankie vir die positiewe terugvoer wat ons reeds ontvang het, ons waardeer elkeen opreg. ASTV groete WAAR AFRIKAANS LEEF!
Skakel
Program Karoolus en Lente
Kategorie Kinders
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Ons bekende Karoolus en Lente! Lekker kindervermaak spesiaal vir ons jongspan!
Skakel
Program Ons gesels met ...
Kategorie Geselsprogram
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Ons spesiale gas hierdie week is Blackie Swart.
Skakel
Program Kunstenaar van die week - Mathys Roets in "My Storie"
Kategorie Musiek
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Mathys Roets vertel die stories agter sy bekende liedjies
Skakel
Program Kindertreffers
Kategorie Kinders
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Lekker saamsing liedjies vir die kinders!
Skakel
Program Chris Chameleon in "My Storie"
Kategorie Musiek
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Chris Chameleon vertel die stories agter die liedjies wat hy sing ...
Skakel
Program Marico
Kategorie Drama
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Herman Charles Bosman stories
Skakel
Program Back to Basics "live"
Kategorie Musiek
Skedule Sien volledige lys van skedules
Oorsig Gospel groep
Skakel

 

 

 

Whilst all the information on this web site is presented in good faith,ASTV and its service providers will not be held liable or accountable for any opinion,either expressed or implied, through this web site, or any other documentation.

Copyright reserved © 2009 ASTV | Developed by LKDA