Kontak ASTV HOOFKANTOOR vir meer besonderhede - 076 303 7005 of
skakel u naaste verteenwoordiger. Kyk asb by "Kontak ons" vir ASTV se agente se kontakbesonderhede.
---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Kan ASTV ook die advertensie vervaardig?
Produksie van programmatuur kan vervaardig word deur ASTV se in-huis produksie- afdeling, onder leiding van Jaco Ferreira. Jaco het ongeveer 15 jaar ondervinding in die musiek- en televisiebedryf met kliënte soos onder andere Dozi, Ghapi, Anna Davel, Watershed en Blackie Swart, asook produksies soos ‘Marico’, ‘Wie is Wie?’, ‘Animal ER’ en ‘My Storie’. Gaan kyk gerus op www.amberline.co.za om na vorige produksies te kyk.
---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
ASTV het dit goedgedink om 20% aandele beskikbaar te stel vir beleggers. Indien jy in ASTV wil belê of iemand ken wat by ASTV wil belê, kontak vir Jaco by 076 303 7005.
|